Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is die lys ballinge wat uit die provinsie na Jerusalem en die ander stede van Juda teruggekom het. Hulle is destyds deur koning Nebukadnesar na Babel toe weggevoer.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:1 in konteks