Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die mense van Juda en Benjamin het binne drie dae in Jerusalem byeengekom. Dit was op 19 Desember. Al die mense het op die oop plein voor die tempel van God gesit. Hulle het van spanning gesit en bewe, maar ook omdat dit hard gereën het.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:9 in konteks