Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die teruggekeerde ballinge het toe so gemaak. Esra het as priester manne uit die familiehoofde gekies en hulle name opgeskryf. Hulle het op 29 Desember bymekaargekom en die sake begin aanhoor.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:16 in konteks