Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar u moet besef dat baie mense van die volk betrokke is by hierdie groot oortreding wat ons begaan het. Dit is nie ’n aangeleentheid wat in ’n dag of twee opgelos kan word nie. Boonop is dit die reënseisoen, ons kan nie so onbeskut bly staan nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:13 in konteks