Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bely teenoor die Here, die God van julle voorouers, en doen wat Hy wil hê julle moet doen. Maak julle los van die mense van die land en van hierdie vreemde vroue.”

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:11 in konteks