Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle gedoen het soos hulle beveel is, was ek alleen. Ek het op my gesig op die grond neergeval en gepleit: “O oppermagtige Here, sal U niemand in Israel laat oorbly as U u woede op Jerusalem afkoel nie?”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:8 in konteks