Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het 70 leiers van Israel gestaan met Jaäsanja seun van Safan in hulle midde. Elkeen van hulle het ’n wierookbak gehad. Daar het ’n dik wolk wierook bokant hulle koppe gehang.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:11 in konteks