Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee vir die berge van Israel hierdie boodskap van die oppermagtige Here. Dit is wat die oppermagtige Here vir die berge en heuwels, vir die klowe en valleie sê: Ek gaan oorlog op julle laat losbreek. En Ek gaan die heidense tempels op julle hoogtes vernietig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:3 in konteks