Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Derde van jou volk sal in die stad van hongersnood en siekte omkom. ’n Derde sal deur die vyand buite die stadsmure doodgemaak word. En ’n derde sal Ek in die wind verstrooi en hulle met my swaard agtervolg.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:12 in konteks