Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Suid van Juda is die grond wat opsy gesit word vir ’n spesifieke doel. Die heiligdom moet in hierdie gebied wees. Dit moet dertien en ’n half kilometer breed wees en net so lank soos die stamme se gebiede, van die oostelike tot by die westelike grens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:8 in konteks