Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die grond wat oorbly aan die oostekant en aan die westekant van die gewyde gebied met die tempel in die middel daarvan, asook die stadsgebied, is tot beskikking van die regeerder. Elkeen van hierdie gebiede is dertien en ’n half kilometer breed en loop tot by die oosgrens en wesgrens van die land.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:21 in konteks