Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Twee gedeeltes grond moet vir die regeerder eenkant gesit word. Een gedeelte grens aan die oostelike kant van die gewyde grond en stad, en die ander aan die westekant. Dit moet net so groot wees soos een van die stamgebiede en moet strek van die wesgrens van Israel af tot aan die oosgrens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:7 in konteks