Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op elkeen van die sewe dae van die fees moet hy ’n brandoffer vir die Here regmaak, wat bestaan uit sewe jong bulle en sewe ramme, almal sonder liggaamsgebrek. ’n Bokram moet ook elke dag as sonde-offer gegee word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:23 in konteks