Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester moet dan van die bloed van die sonde-offer vat en dit aan die deurkosyne van die tempel smeer, en aan die vier hoeke van die boonste vlak van die altaar en die kosyne van die ingange na die binneste hof.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:19 in konteks