Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regeerder moet offers verskaf wat tydens die godsdienstige feeste gebring word, tydens die Nuwemaansviering, Sabbatdae en ander geleenthede. Hy moet die sonde-offers, brandoffers, graanoffers, drankoffers en vrede-offers verskaf wat vir die volk van Israel versoening sal bring.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:17 in konteks