Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê toe vir my: “Mensekind, let goed op. Gebruik jou oë en ore. Luister sorgvuldig wat Ek vir jou sê oor die bepalings rakende die Here se tempel. Let goed op wie in die tempel toegelaat mag word en wie nie daar mag inkom nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:5 in konteks