Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle kos kom van die geskenke en offers wat die volk na die tempel bring, die graanoffers, sonde-offers en skuldoffers. Wat vir die Here eenkant gesit word, behoort aan die priesters.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:29 in konteks