Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir my gesê: “Hierdie ingang moet gesluit bly. Dit mag nooit weer oopgemaak word nie. Niemand mag daar ingaan nie, want die Here, die God van Israel, het daar ingegaan. Dit moet altyd gesluit bly.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:2 in konteks