Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer hulle by die ingang van die binneste hof ingaan, mag hulle net linneklere dra. Hulle mag nie iets van wol dra terwyl hulle aan diens is in die binneste hof of in die tempel self nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:17 in konteks