Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Levitiese priesters uit die geslag van Sadok het getrou in die tempel gewerk in die tyd toe Israel My vir hulle afgode verruil het. Daarom mag hulle voor My kom om My te bedien. Hulle mag in my teenwoordigheid staan om vet en bloed van offers te bring, sê die oppermagtige Here.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:15 in konteks