Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die agtste dag, en op elke dag daarna moet die priesters die brandoffers en vrede-offers van die volk op die altaar offer. Dan sal Ek julle aanvaar, sê die oppermagtige Here.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:27 in konteks