Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet dan van sy bloed vat en dit aan die vier horings en aan die vier hoeke van die boonste vlak van die altaar smeer, en ook teen die sykante rondom. Op hierdie manier moet die altaar gereinig word sodat dit versoening kan bring.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:20 in konteks