Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:19-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en daar gemeet, ook 250 meter.

20. Hy het die muur rondom gemeet aan al vier kante. Die lengte was 250 meter en die breedte 250 meter. Die muur het die heilige plek van die alledaagse afgeskei.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42