Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het die man my uitgebring na die tempel se voorhof aan die noordekant. Ons het die buitenste hof ingegaan en by ’n groep kamers teen die noordelike muur van die binneste hof gekom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:1 in konteks