Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy die muur van die tempelgebou gemeet. Dit was drie meter dik. Buite om die tempelgebou was daar kamers aangebou, twee meter breed.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:5 in konteks