Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het na die binneste vertrek toe gegaan. Hy het die pilare by die ingang gemeet. Hulle was een meter dik. Die ingang self was drie meter wyd en die mure aan weerskante was drie en ’n half meter lank.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:3 in konteks