Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier was ook ’n altaar wat van hout gemaak is, een en ’n half meter hoog en een meter lank. Sy hoeke en sy kante rondom was van hout. Die man het vir my gesê: “Dit is die tafel wat in die teenwoordigheid van die Here staan.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:22 in konteks