Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

soos ook die drumpels, die hortjievensters en die gange rondom die tempelgebou, en ook die voorkante van die drumpels. Dit was alles met houtpanele oordek. Van die grond af tot teen die vensteropenings was alles met houtpanele oordek, ook die vensteropenings self.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:16 in konteks