Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sykamers vir die wagte aan elke kant was elkeen drie vierkante meter, en die mure tussen die sykamers was elkeen twee en ’n half meter dik. Agter teen die poortgebou was daar ’n ingangsportaal, en die drumpel na die portaal was drie meter breed.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:7 in konteks