Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy my na die voorportaal van die tempel toe gebring. Hy het die pilare gemeet wat die struktuur ondersteun, en dit was twee en ’n half meter lank aan weerskante. Die ingang was een en ’n half meter breed aan weerskante.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:48 in konteks