Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Buite, langs die voorportaal, aan elke kant van die trappe wat na die noordelike ingang opgaan, was nog twee tafels. Aan die ander kant van die trappe was daar ook twee tafels.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:40 in konteks