Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy voorportaal het op die buitenste voorhof uitgekyk, en daar was versierings van palms aan die mure. Agt trappe het na die ingang gelei.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:37 in konteks