Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Reg oorkant die buitenste ingang was nog ’n poort wat na die binneste hof gelei het. Die afstand tussen die binneste en die buitenste poortgeboue aan die suidekant was 50 meter.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:27 in konteks