Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder sê Hy vir my: “Mensekind, Ek sal sorg dat kos baie skaars word in Jerusalem. Dit sal sorgvuldig uitgeweeg word en met angs geëet word. Water sal druppel vir druppel uitgemeet word en met huiwering gedrink word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:16 in konteks