Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:28-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. Dan sal my volk besef dat Ek, die Here, hulle God is. Dis Ek wat hulle in ballingskap weggestuur het en dis Ek wat hulle huis toe bring. Ek laat nie een agterbly nie.

29. En Ek sal nooit weer my rug op hulle draai nie, want Ek sal my Gees oor die mense van Israel uitgiet, sê die oppermagtige Here.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39