Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, roep nou al die voëls en wilde diere, sê die oppermagtige Here. Sê vir hulle: Kom bymekaar vir die groot offerfees! Kom van ver en naby na die berge van Israel, kom eet die vleis en drink die bloed!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:17 in konteks