Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Mensekind, profeteer teen Gog. Sê vir hom die oppermagtige Here sê: Ek is jou vyand, Gog, grootkoning van Mesek en Tubal.

2. Ek draai teen jou en dryf jou na die berge van Israel. Ek bring jou uit die verre noorde, na die berge van Israel.

3. Ek slaan jou boog uit jou linkerhand en jou pyle uit jou regterhand.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39