Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oor ’n lang tyd sal jy opgeroep word. Dan sal jy na ’n land gaan wat van oorlog herstel het. Daardie land se mense is bymekaargemaak uit al die nasies om op die berge van Israel, wat lank verlate gelê het, te bly. Hulle is tussen die nasies uitgebring en bly nou veilig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:8 in konteks