Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het met my gepraat:

2. “Mensekind, kyk na Gog van die land Magog, die prins wat oor die nasies van Mesek en Tubal regeer. Profeteer teen hom.

3. Sê vir hom die oppermagtige Here sê: Ek is jou vyand, Gog, grootkoning van Mesek en Tubal!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38