Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal in die land leef wat ek vir hulle voorouer Jakob gegee het, die land waar julle pa’s geleef het. Hulle en hulle kinders en hulle kleinkinders sal vir altyd daar leef. En my dienaar Dawid sal vir altyd hulle leier wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:25 in konteks