Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 35:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal jy besef dat Ek, die Here, elke smalende woord gehoor het wat jy teen die berge van Israel gesê het. Jy het gesê: ‘Hulle is vernietig. Laat ons hulle verder verwoes!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 35

Kyk Esegiël 35:12 in konteks