Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as die wag die vyand sien aankom en nie alarm maak nie, is hy verantwoordelik as mense sterf. Hulle sal doodgemaak word oor hulle eie sondes, maar Ek hou die wag verantwoordelik.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:6 in konteks