Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê vir hulle die oppermagtige Here sê: So seker as Ek leef, die mense wat tussen die puinhope leef, sal deur die swaard doodgemaak word. Dié wat in die oop veld bly, sal deur wilde diere doodgemaak word. Dié wat in forte en grotte wegkruip, sal van siekte doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:27 in konteks