Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Ek vir regverdige mense sê hulle sal lewe, maar hulle begin dan sonde doen en verwag dat hulle regte optrede van die verlede hulle sal red, dan sal niks van hulle goeie dade onthou word nie. Ek sal hulle oor hulle sondes vernietig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:13 in konteks