Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, Ek wil nie hê skuldige mense moet doodgaan nie. Ek wil net hê hulle moet omdraai van hulle bose optrede sodat hulle kan lewe. Draai om! Draai weg van julle boosheid, mense van Israel! Hoekom wil julle doodgaan?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:11 in konteks