Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir my gesê:

2. “Mensekind, gaan sê vir jou mense: Wanneer Ek ’n leër teen ’n land stuur, kies die mense van die land iemand wat wagstaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33