Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy lê tussen dié wat dood is, tussen die grafte van sy krygers. Almal is onbesnede,omgebring deur die swaard.Hulle het verskrikking gesaai in die land van die lewendes, maar lê nou verneder in die graf saam met dié wat omgekom het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:25 in konteks