Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seders in die tuin van God kon nie met hom meeding nie. Die sipresse en platane se takke was nie so groot soos syne nie. Geen boom in die tuin van God was so mooi soos hierdie seder nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:8 in konteks