Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die voëls van die hemelhet in sy takke nes gemaak;in sy skaduwee het die wilde diere hulle kleintjies in die wêreld gebring. Die groot nasies van die wêreld het in sy skaduwee geleef.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:6 in konteks