Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Met watter een van die bome van Eden kan jou mag en aansien vergelyk word, Egipte? Tog sal jy ook saam met die bome van Eden na die onderwêreld gebring word. Jy sal lê tussen die bannelinge wat met die swaard doodgemaak is. Dit is wat met die farao en al sy soldate gaan gebeur, sê die oppermagtige Here.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:18 in konteks